top of page

War Room - Official Trailer


Gebed is ons beste wapen om te gebruik.

KOLOSSENSE 4:2 - VOLHARD in die gebed en waak daarin met danksegging;

MATTHÉÜS 17:21 - Maar hierdie geslag gaan nie uit behalwe deur gebed en vas nie.

HANDELINGE 6:4 - maar ons sal volhard in die gebed en die bediening van die woord.

SPREUKE 15:8 - Die offer van die goddelose is vir die Here ’n gruwel, maar die gebed van die opregtes is Hom welgevallig.

MATTHÉÜS 21:22 - En alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang as julle glo.

bottom of page